Kort Donner Chords & Lyrics - Spoegwolf

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: A Minor
Main Chords: G, Am, F, Em, C
Total Chords Used: 5
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[VERSE 1]
[C]Wat's daai ly[Em]ne op jou ges[Am]ig
[F]Nee dis s[G]eker net die l[Am]ig
[C]Trek jou lip[Em] styf teen my verl[Am]ede
[F]Al my s[G]tories is net oo[Am]rdrewe
Daars oorl[Em]ewering

[CHORUS]
[F] Wie's daai [G]kort donner op die [Am]corner
Waarmee jy [G]heeldag staan en [F]praat
Hy moet sy [G]eie vriende ma[Am]ak
[F] Ek was al m[G]eer as net een keer [Am]jonk gewees
En die [G]hemel alleen die we[F]et
Ek is al am[G]per dood van g[Am]ees

[VERSE 2]
[C] Aangetrek[Em] soos n blinker[Am]tjie
[F] Jy gooi my [G]hart soos n sinker[Am]tjie
[C] Net een woor[Em]d elke asem [Am]lank
As jy so sla[F]ap en praat
Maak [G]jy my net so b[Am]ang, sê my

[CHORUS]
[F] Wie's daai [G]kort donner op die [Am]corner
Waarmee jy [G]heeldag staan en [F]praat
Hy moet sy [G]eie vriende ma[Am]ak
[F] Ek was al m[G]eer as net een keer [Am]jonk gewees
En die [G]hemel alleen die we[F]et
Ek is al am[G]per dood van g[Am]ees

[CHORUS]
[F] Wie's daai [G]kort donner op die [Am]corner
Waarmee jy [G]heeldag staan en [F]praat
Hy moet sy [G]eie vriende ma[Am]ak
[F] Ek was al m[G]eer as net een keer [Am]jonk gewees
En die [G]hemel alleen die we[F]et
Ek is al am[G]per dood van g[Am]ees
Used chords
More of Spoegwolf
Most viewed chords today