[VERSE 1]
Ons h[Am]ande raak in K[G]erkstraat
Op die t[F]rap van die gale[Am]ry
Ek's [Am]lief vir jou 'n h[G]onderd jaar
D[F]is ver van verb[Am]y
[CHORUS 1]
Daar's 'n h[F]ond op die pad, Lief,
Doodge[C]ry
Ek wou jou [G]se daarvan
Dalk iets m[F]aak daarvan
[BRIDGE]
Maar jy's [Am]ver langs [G]my [F]
[VERSE 2]
Heri[Am]nnering is h[G]elder
Daar's [F]min om aan te h[Am]ou
Ek so[Am]ek jou hier oor 'n h[G]onderd jaar,
[F]Soos in n[Am]ou
[CHORUS 2]
Is jou w[F]ond soos n 'n mildsteek
As ek see toe [C]ry
Ek moes jou [G]se daarvan
Iets [F]maak daarvan
[BRIDGE]
Maar jy's [Am]ver langs [G]my [F]
[VERSE 3]
Onder die b[C]oom en die b[C/B]esies
Die s[F]kaduwee-ge[Am]ty
Was ek [Am]lief vir jou n h[G]onderd jaar
[F]En jy vir [Am]my
[CHORUS 3]
Jy w[F]eet ek's nie bang nie
Ek staan vir [C]jou
As die dood die [G]wind galop
Is [F]jy daarop
Altyd ver[N.C.]
[Rap Verse 1]
Skerp her[Am]inneringe knip nog 'n hartsnaar
Kinders sonder [G]sinne
Om die vinger van die wind, soos'n herfsblaar
[F]Kringe in my binner spin te vinnig
[F]En ek sukkel met die beginner, sulke
[F]Rondomtalie-dinge maak my hart naar
[Rap Verse 2]
[Am]Kouer-koffie-bitter proe die lippe van die Boland
[G]Binnerkring buite beheer
Die verwyt en die [F]seer maagsuur wat probeer
[F]Om die liefde en lig tussen ons te verteer
Spoel die stukke nou rev[Am]ieraf [G] [F]
Jy w[F]eet ek's nie bang nie
Ek staan vir [C]jou
As die dood die [G]wind galop
Is [F]jy daarop
Altyd [F]ver langs,
Altyd [F]ver langs
Ons h[Am]ande raak in K[G]erkstraat
Op die t[F]rap van die gale[Am]ry
Ek's [Am]lief vir jou 'n h[G]onderd jaar
D[F]is ver van verb[Am]y
[CHORUS 1]
Daar's 'n h[F]ond op die pad, Lief,
Doodge[C]ry
Ek wou jou [G]se daarvan
Dalk iets m[F]aak daarvan
[BRIDGE]
Maar jy's [Am]ver langs [G]my [F]
[VERSE 2]
Heri[Am]nnering is h[G]elder
Daar's [F]min om aan te h[Am]ou
Ek so[Am]ek jou hier oor 'n h[G]onderd jaar,
[F]Soos in n[Am]ou
[CHORUS 2]
Is jou w[F]ond soos n 'n mildsteek
As ek see toe [C]ry
Ek moes jou [G]se daarvan
Iets [F]maak daarvan
[BRIDGE]
Maar jy's [Am]ver langs [G]my [F]
[VERSE 3]
Onder die b[C]oom en die b[C/B]esies
Die s[F]kaduwee-ge[Am]ty
Was ek [Am]lief vir jou n h[G]onderd jaar
[F]En jy vir [Am]my
[CHORUS 3]
Jy w[F]eet ek's nie bang nie
Ek staan vir [C]jou
As die dood die [G]wind galop
Is [F]jy daarop
Altyd ver[N.C.]
[Rap Verse 1]
Skerp her[Am]inneringe knip nog 'n hartsnaar
Kinders sonder [G]sinne
Om die vinger van die wind, soos'n herfsblaar
[F]Kringe in my binner spin te vinnig
[F]En ek sukkel met die beginner, sulke
[F]Rondomtalie-dinge maak my hart naar
[Rap Verse 2]
[Am]Kouer-koffie-bitter proe die lippe van die Boland
[G]Binnerkring buite beheer
Die verwyt en die [F]seer maagsuur wat probeer
[F]Om die liefde en lig tussen ons te verteer
Spoel die stukke nou rev[Am]ieraf [G] [F]
Jy w[F]eet ek's nie bang nie
Ek staan vir [C]jou
As die dood die [G]wind galop
Is [F]jy daarop
Altyd [F]ver langs,
Altyd [F]ver langs
Used chords
More of Spoegwolf
1. Syn 2. Ek Dink Soos Jy 3. Kort Donner 4. Planete 5. As Ek Fucked Is
Songs with Similar Chords
Try another song using chords you already know.
- One DayShared chords: F, Am, G, C
- Send The RainShared chords: F, Am, G, C
- Better TodayShared chords: F, Am, G, C
- ShiversShared chords: F, Am, G, C
- Days Like ThisShared chords: F, Am, G, C
- SnowShared chords: F, Am, G, C
