Meta-chords

As Ek Fucked Is Chords & Lyrics - Spoegwolf

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
❯
Key: C Major
Main Chords: G, F, Am, C, Em
Total Chords Used: 7
Language: afr
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
 
[INTRO]

[F] [G] [Em] [Am]
[F] [G] [Em] [Am]

[VERSE 1]

[C]Hey ek wil [G]doodgaan by [C]jou, sommer no[F]u
[C]Jou [G]hare is so [Am]bruin soos iet[F]s, wat ek onthou[C] [G]
[C]Ons het in die [G]bosveld getro[C]u
Jy was [F]blou, jou [G]jean baadjie [Am]oud en vol [F]stof in my gedi[C]g, klein opgevou[G]
Ons is al [F]deur my ding, en ons het o[Am]or begin [Em]
ons is al [F]deur my ding, en ons het o[Am]or begin

[CHORUS]

Ek dink aan[F] j[G]ou, ek dink an [Em]jou as ek fucked[Am] is
Ek wil iets [F]sê[G] , ek wil iets [Em]se wat sag [Am]is

[VERSE 2]

[C]Hey ek wil [G]opstuig by [C]jou, ons kan vaskl[C]ou
Jou [G]romp soos ons [Am]vlerke on[F]thou, en my gewi[C]g, die wolk breek in ty[G]d
[C]Ons was te [G]jonk om te [C]trou, jys nou [F]oue[C]r en [G]ek word net [Am]klein in die ty[F]d
Ons stap mekaar huisto[C]e, dans mekaar ui[G]t
Ons is al [F]deur my ding, en ons het o[Am]or begin [Em]
Ons is al [Fmaj7]deur my di[F]ng, en ons het [Am]oor begin
Ek dink aan [F]jou,[G] [Em] [Am]ek dink an jo[G]u [Em]

[CHORUS]

[Am]Ek dink aan [F]jo[G]u, ek dink an [Em]jou as ek fucked [Am]is
Ek wil iets [F]sê[G] , ek wil iets [Em]se wat sag [Am]is [D]
Used chords
More of Spoegwolf

Songs with Similar Chords

Try another song using chords you already know.

Most viewed chords today