Winter Chords & Lyrics - Spoegwolf
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[Description]
Great song van Spoegwolf. Geskryf deur Danie du Toit. Die liedjie word met klavier begelei. Ek is daarom
onseker hoe die strumming moet lyk. Voorstelle in hierdie verband sal waardeer word - ek voeg dit graag by.
Song: Winter
Artist: Spoegwolf
Capo: No capo
Difficulty: Easy
Tabbed by: Willem
[INTRO]
[C] [C] [C] [C]
[VERSE 1]
Met jou [C]oë soos winter
Die [Em]bries kom van diep uit die [Am]see
Het ek jou in die [F]dood al ont[C]moet?
Sit my in jou [Em]bloes
As dit raas in die [Am]dorp
Ek het jou in my [F]bloed hoor [C]klop [Em] [Am] [F]
[VERSE 2]
Die [C]nag is gesplinter
Met [Em]silwer van diep uit [Am]see
Ek het jou op my [F]laaste ont[C]moet
Sit my in jou [Em]bors
As dit raas in jou [Am]mond
Ek het jou in my [F]bloed hoor [C]klop [C]
[CHORUS]
Ek het [Dm]weer verdwaal in die [Am]veld
Jy’t die s[F]terre oor my [C]uitge[G]giet
[VERSE 3]
As jy [C]daai lot kan vergewe,
Kan [Em]ek nog buite jou [Am]klere gaan hang
En die [F]wind op ons [C]roep
Die bome, die [Em]koor
Ek weet jy wou dit [Am]hoor [F]
[VERSE 4]
Jy’t [C]my gevra
Ek het [Em]al hierdie goed
Van die [Am]jeug en die bloed
Tussen m[F]ense ver[C]geet
Sit my in jou [Em]plan
As dit raas in jou [Am]kop
Ek kan jou in my [F]toekoms v[C]oel [C]
[CHORUS]
Ek het [Dm]weer verdwaal in die [Am]veld
Jy’t die s[F]terre oor my [C]uitge[G]giet
[OUTRO]
Nou's dit[F] winte[C]r [G] [C]

Used chords
—
More of Spoegwolf
1. Syn 2. Blou 3. Noorde 4. Kerkstraat 5. Die Veld