Ek Dink Soos Jy Chords & Lyrics - Spoegwolf
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[INTRO]
[C]
[VERSE 1]
[C]Ek dink soos [F]jy
en aan die [Am]aande
toe [Em]ons
[F]wakker kon [Am]bly –
dit was [Em]koud en nat in die [F]Kaap
So koud was jou [Em]voete
Jy't dit op my [F]borskas laat [G]slaap [Gsus] [G]
[VERSE 2]
[C]Hoe rafel die [F]tou
waaran my [Am]hart
soos ʼn [Em]klok hang
My [F]kop swaai soos ʼn [Am]waaiende hand
Vir [Em]jou
Om dit in [F]joune te [G]vat [Gsus] [G]
[CHORUS]
[C]Nou sê [G]jy dit gaan nog [Am]jare [Em]vat
[F]Jare?
Hoe [C]oud gaan ons dan [G]wees?
[C]Nou sê [G]jy dit gaan nog [Am]jare [Em]vat
[F]Jare?
Hoe [C]oud gaan ons dan [G]wees?
[VERSE 3]
[C]As ek nou [F]ry
sal die [Am]pad kraak en [Em]oopmaak
Die [F]markies sal [Am]staan
die [Em]son sal te [Am]swaar raak
en in ‘n [Em]krater
op my [F]borskas kom [G]bly
[VERSE 4]
[C]Hoe laf van ‘n [F]vrou
soos ‘n [Am]rompe-[Em]dans
ook jy [F]draai reg moet
[Am]Omloop om [Em]jou
Uit jou [F]hande te [G]vat
[Teerpad Rap]
[F]Ek sit op my eie stukkie teerpad,
[G]nat van die wolkbreek,
glad soos die Moederstand.
[Am]iewers in die donker brand 'n
kers op 'n vensterbank.
die [Em]winternag bly donkerlank.
jou [F]glimlagte bly kort en vlak
[G]soos jou vriende hier, sielsvrot en brak.
[Am]Ek weet nie meer nie.
In twee geskeur deur die wind
en ek dink nie ons moet
[F]weer probeer nie, dis al die derde keer
maar die [G]hemel weet dis
nog dieselfde seer.
deur die [Am]loop van 'n geweer,
onderdeur
middeldeur
[Em]sneller nou
donderweer
ag fok, loop jy weer?
[F]ons leer nie meer nie.
[G]Een. Twee. Drie.
Is dit nie nou al die vierde keer nie?
[CHORUS]
[C]Nou sê [G]jy dit gaan nog [Am]jare [Em]vat
[F]Jare?
Hoe [C]oud gaan ons dan [G]wees?
[C]Nou sê [G]jy dit gaan nog [Am]jare [Em]vat
[F]Jare?
Hoe [C]oud gaan ons dan [G]wees?
[C]
[VERSE 1]
[C]Ek dink soos [F]jy
en aan die [Am]aande
toe [Em]ons
[F]wakker kon [Am]bly –
dit was [Em]koud en nat in die [F]Kaap
So koud was jou [Em]voete
Jy't dit op my [F]borskas laat [G]slaap [Gsus] [G]
[VERSE 2]
[C]Hoe rafel die [F]tou
waaran my [Am]hart
soos ʼn [Em]klok hang
My [F]kop swaai soos ʼn [Am]waaiende hand
Vir [Em]jou
Om dit in [F]joune te [G]vat [Gsus] [G]
[CHORUS]
[C]Nou sê [G]jy dit gaan nog [Am]jare [Em]vat
[F]Jare?
Hoe [C]oud gaan ons dan [G]wees?
[C]Nou sê [G]jy dit gaan nog [Am]jare [Em]vat
[F]Jare?
Hoe [C]oud gaan ons dan [G]wees?
[VERSE 3]
[C]As ek nou [F]ry
sal die [Am]pad kraak en [Em]oopmaak
Die [F]markies sal [Am]staan
die [Em]son sal te [Am]swaar raak
en in ‘n [Em]krater
op my [F]borskas kom [G]bly
[VERSE 4]
[C]Hoe laf van ‘n [F]vrou
soos ‘n [Am]rompe-[Em]dans
ook jy [F]draai reg moet
[Am]Omloop om [Em]jou
Uit jou [F]hande te [G]vat
[Teerpad Rap]
[F]Ek sit op my eie stukkie teerpad,
[G]nat van die wolkbreek,
glad soos die Moederstand.
[Am]iewers in die donker brand 'n
kers op 'n vensterbank.
die [Em]winternag bly donkerlank.
jou [F]glimlagte bly kort en vlak
[G]soos jou vriende hier, sielsvrot en brak.
[Am]Ek weet nie meer nie.
In twee geskeur deur die wind
en ek dink nie ons moet
[F]weer probeer nie, dis al die derde keer
maar die [G]hemel weet dis
nog dieselfde seer.
deur die [Am]loop van 'n geweer,
onderdeur
middeldeur
[Em]sneller nou
donderweer
ag fok, loop jy weer?
[F]ons leer nie meer nie.
[G]Een. Twee. Drie.
Is dit nie nou al die vierde keer nie?
[CHORUS]
[C]Nou sê [G]jy dit gaan nog [Am]jare [Em]vat
[F]Jare?
Hoe [C]oud gaan ons dan [G]wees?
[C]Nou sê [G]jy dit gaan nog [Am]jare [Em]vat
[F]Jare?
Hoe [C]oud gaan ons dan [G]wees?
Used chords
—
More of Spoegwolf
1. Planete 2. Blou 3. Syn 4. As Ek Fucked Is 5. Winter
