Gaan Huistoe Ek Kom Nou Chords & Lyrics - Spoegwolf
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[Description]
Die liedjie word met Capo op 4 gespeel ten gunste van makliker chords.
Die liedjie is in E. As jy 'n diep stem het kan jy dit sonder die Capo speel.
As jy sonder 'n Capo wil speel maar nogsteeds by die studio weergawe wil pas
dan kliek net die +1 Transpose knoppie 4 keer. Terugvoer en voorstelle word waardeer.
Song: Gaan Huis-Toe Ek Kom Nou
Artist: Spoegwolf
Capo: 4
Difficulty: intermediate
Tabbed by: Willem
[INTRO]
[C] [C]
[VERSE 1]
Jy k[C]om met jou [G]hare l[Am]os
en v[G]leg my daa[F]rin
druk jou bes[C]kuit
in my [G]koffie voor ons [Am]sluit
[F] dink jy die Here dink vo[C]oruit?
kan ek onder[G]handel
dat i[F]emand soos [Am]jy
[G] na my [F]kyk?
[VERSE 2]
Die [C]mense in die [G]dorp word dan [Am]stil
en [G]kyk vir ’n teken [F]op
het jy be[C]sluit
om daai [G]fokker weg te [Am]wys?
[F] dink jy my rus kom maar met [C]tyd?
kan ek onder[G]handel
dat [F]iemand soos [Am]jy
[G] na my k[F]yk?
[CHORUS]
Die [F]vrou sê vir haar [Am]man
staan [G]op, ek weet jy [C]kan
[F] ek draai die krane oop -
[C] laat my dan deur jou loop [G]
[VERSE 3]
Jy [C]kyk by my w[G]onde [Am]in
ek s[G]taan, ek is oor[F]win
sit jou [C]mond
op my b[G]rein en sluit my [Am]oë
[F] dalk uit die donker
kom die [C]tyd
waar ek weer [G]wandel
of [F]hardloop, kan [Am]jy? [G]
[CHORUS]
Die [F]man sê vir sy [Am]vrou
gaan [G]huis-toe, ek kom [C]nou
[F] gaan draai die krane oop -
[C] ek wil ons kindjie doop [G]
Die [F]man sê vir sy [Am]vrou
gaan [G]huis-toe, ek kom [C]nou
[F] gaan draai die krane oop -
[C] ek wil ons kindjie doop [G]
Die liedjie word met Capo op 4 gespeel ten gunste van makliker chords.
Die liedjie is in E. As jy 'n diep stem het kan jy dit sonder die Capo speel.
As jy sonder 'n Capo wil speel maar nogsteeds by die studio weergawe wil pas
dan kliek net die +1 Transpose knoppie 4 keer. Terugvoer en voorstelle word waardeer.
Song: Gaan Huis-Toe Ek Kom Nou
Artist: Spoegwolf
Capo: 4
Difficulty: intermediate
Tabbed by: Willem
[INTRO]
[C] [C]
[VERSE 1]
Jy k[C]om met jou [G]hare l[Am]os
en v[G]leg my daa[F]rin
druk jou bes[C]kuit
in my [G]koffie voor ons [Am]sluit
[F] dink jy die Here dink vo[C]oruit?
kan ek onder[G]handel
dat i[F]emand soos [Am]jy
[G] na my [F]kyk?
[VERSE 2]
Die [C]mense in die [G]dorp word dan [Am]stil
en [G]kyk vir ’n teken [F]op
het jy be[C]sluit
om daai [G]fokker weg te [Am]wys?
[F] dink jy my rus kom maar met [C]tyd?
kan ek onder[G]handel
dat [F]iemand soos [Am]jy
[G] na my k[F]yk?
[CHORUS]
Die [F]vrou sê vir haar [Am]man
staan [G]op, ek weet jy [C]kan
[F] ek draai die krane oop -
[C] laat my dan deur jou loop [G]
[VERSE 3]
Jy [C]kyk by my w[G]onde [Am]in
ek s[G]taan, ek is oor[F]win
sit jou [C]mond
op my b[G]rein en sluit my [Am]oë
[F] dalk uit die donker
kom die [C]tyd
waar ek weer [G]wandel
of [F]hardloop, kan [Am]jy? [G]
[CHORUS]
Die [F]man sê vir sy [Am]vrou
gaan [G]huis-toe, ek kom [C]nou
[F] gaan draai die krane oop -
[C] ek wil ons kindjie doop [G]
Die [F]man sê vir sy [Am]vrou
gaan [G]huis-toe, ek kom [C]nou
[F] gaan draai die krane oop -
[C] ek wil ons kindjie doop [G]
Used chords
—
More of Spoegwolf
1. Geel 2. Storm 3. Winter 4. Bittermaan 5. Kort Donner
