Meta-chords

Bokser Chords & Lyrics - Spoegwolf

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
❯
Key: D Major
Main Chords: Bm, D, G, A
Total Chords Used: 4
Language: afr
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
 
[Description]
Pragtige stuk goud van Spoegwolf. Danie jy mag maar.

Song: Bokser
Artist: Spoegwolf
Capo: No capo
Difficulty: Easy
Tabbed by: Willem

[INTRO]
[G] [D] [Bm] [A]

[VERSE 1]
[G] Sy sê sy’s ’n [D]bokser
[Bm] sy hou my [A]tuinrose vas
[G] met merke op haar [D]hande
[Bm] dink jy my b[A]ene sal hou
[G] vir nog ’n laaste [D]hou [Bm] [Bm]

[CHORUS]
[G] en ek [G]mompel deur die s[D]kade
[D] dink jy daai [Bm]jare
[Bm] kom n[A]ou [A]
[G] jy’s die [G]fighter in die s[D]kare
[D] ek hoop maar ek [Bm]val dan [Bm]
aan [A]jou [A]

[G] [D] [Bm] [A]
[G] [D] [Bm] [A]

[VERSE 2]
[G] Sy sê sy’s ’n [D]bokser
[Bm] sy kyk na die [A]houe op my
[G] ek kom uit die [D]koue
[Bm] maar daar’s iets in my [A]hart
wat nog gl[G]oei
waar dit soms ook [D]bloei [Bm] [Bm]

[CHORUS]
[G] en ek [G]mompel deur die s[D]kade
[D] dink jy daai [Bm]jare
[Bm] kom n[A]ou [A]
[G] jy’s die [G]fighter in die s[D]kare
[D] ek hoop maar ek [Bm]val dan [Bm]
aan [A]jou [A]

[G] [D] [Bm] [A]
[G] [D] [Bm] [A]

[OUTRO]
[G] [D] [Bm] [A]
[G] [D] [Bm] [A]
Used chords
More of Spoegwolf

Songs with Similar Chords

Try another song using chords you already know.

Most viewed chords today