As Jy Slaap chords

YouTube
Transpose 0
Autoscroll
Lyrics
[G]As jy slaap en die verdriete
[C]En[G] selfs ons bitter liefde agterlaat
[G]Is[C] jy maar weer `n argelose kind
[C]Me[G]t [C]drome winderig oor jou mooi gelaat

[CHORUS]

[C]Moenie slaap nie, kyk!
[D]Agter die gordyne begin die dag dans
[G]me[C]t `n pouveer in sy hoed

[G]Ag[C] , as die teer nag in jou arms l�
[C]En[G] sterlig oor jou bors en hare skyn
[G]Is[C] jy maar weer `n dogtertjie weggedwaal
[C]Va[G]n huis en ouers en hul soete samesyn

[CHORUS]

[G]Ag[C] , in jou slaap wil ek jou neem
[C]En[G] aan my bors hou tot die more wyd
[G]Oo[C]r al die heuwels breek � wil ek jou neem
[C]En[G] terugbring van jou eensaamheid

[CHORUS X2]

[G]me[C]t `n pouveer in sy hoed x2
Used chords
More songs of Chris Chameleon artist