Droomland chords

YouTube
Transpose 0
Autoscroll
Lyrics
[Dsus4] [D] [Dsus2] (x2)

[Dsus4]ek ontwaak [D] [Dsus2]in my droomland
[Dsus4]het laas my oë ges[D]luit [Dsus2]in verloorland
[C]ek probeer my bes om [Am]jou te vergeet
[G]maar ek onthou wat jy van my weet

[Dsus4] [D] [Dsus2]

[CHORUS]
[G]en ek dink ek mis jou
maar hoe sal ek ooit kan sê?
ek dink ek mis jou
maar sou ek jou terug wou [C]hê?

[Am] [G] [Dsus4] [D] [Dsus2] [C] [Am] [Dsus4] [D] [Dsus2]

[Dsus4]en jy staan met jou wê[D]reld [Dsus2]in my geheue
[Dsus4]met die pêrels wat se[D]lfs [Dsus2]die varke teruggee
[C]en ek voel wat jy nooit [Am]sal berou nie
[G]is die misdaad net wat jy onthou of nie?

[Dsus4] [D] [Dsus2]

[Dsus4]my verloor die d[D]ag [Dsus2]toe ek jou gevind het
[Dsus4]was 'n dwaas die [D]dag [Dsus2]toe ek begin dink het
[C]dis die kettings wat die man kan [Am]breek
[G]en die vurktong waar die waarheid in steek

[Dsus4] [D] [Dsus2]

[CHORUS]

[G] [Dsus4] [D] [Dsus2]

[Dsus4]en die vuur wat o[D]ns [Dsus2]vroeër gedeel het
[Dsus4]is die as wat o[D]ns [Dsus2]lank reeds verveel het
[C]en ek voel maar ek kan dit nie glo nie
[Am]en ek sien maar ek kan dit nie glo nie
[G]is dit alles, ja alles, [Dsus4]nie net n droom [D]nie[Dsus2] ?

Chorus x2, end on: G
Used chords
More songs of Chris Chameleon artist