Ontvlugting chords

YouTube
Transpose 0
Autoscroll
Lyrics
[INTRO]
[D] [C] [G]

[G]Ui[C]t hierdie Valkenberg het ek ontvlug
[C]En[G] dink my nou in Gordonsbaai terug:
[G]Ek[C] speel met paddavisse in `n stroom
[C]En[G] kerf swastikas in `n rooikransboom

[G]Ek[D] i[C]s die hond wat op die strande draf
[D]En[C] d[G]om-allenig teen die aandwind blaf

[G]Ek[C] is die seevo�l; wat verhongerd daal
[C]En[G] dooie nagte opdis as `n maal
[G]Di[C]e God wat jou geskep het uit die wind
[C]So[G]dat my smart in jou volmaaktheid vind:

[G]My[D] l[C]yk[D] l[C]� uitgespoel in wier en gras
[D]Op[C] a[G]ll die plekke waar ons eenmaal was

[CHORUS]
[G]Toe toe-roe-roe-toe
[C]toe-toe-toe-roe-roe-roe-roe
[D]to[G]e-roe-roe-roe-roe-roe
Used chords
More songs of Chris Chameleon artist