Die Onverkrygbare chords

YouTube
Transpose 0
Autoscroll
Lyrics
[C] 032010
[Am] 002210
[Dm] 000231
[F] 033210

[VERSE 1]

[C]Ek koop `n rok van crêpe-de[Am] -chine
Met vingers op die tikma[Dm]sjien
Met goeie kos en ligte [F]dop
Sal iemand gou as vriend ont[C]pop

[VERSE 2]

[C]Met verse oor die graf en [Am]stof
Koop ek vir my `n rantsoen [Dm]lof
Jou liefde kan ek myne [F]noem
Met mooimaakgoed en warm s[C]oen

[CHORUS]

Kon ek ve[Am]rkry met geld en spel
Die wyster [Dm]wat die ure tel!
Kon ek ver[F]kry met geld en spel
Die wyster [Dm]wat die ure tel!

[VERSE 1]

[VERSE 2]

[CHORUS]

[VERSE 1]
Used chords
More songs of Chris Chameleon artist