Storm Chords & Lyrics - Spoegwolf
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[Description]
Storm is nog 'n meesterstuk van Danie du Toit. Ek plaas die strumming sodra ek
'n gepaste verwoording kan neerpen.
Song: Storm
Artist: Spoegwolf
Capo: No capo
Difficulty: Easy
Tabbed by: Willem
[INTRO]
[G] [G]
[VERSE 1]
[G] Ek wil na jou [Am]kyk
[F] ek wil jou baadjie [C]soek
jy weet ek speel vir [G]tyd [G]
voor jy [F]uitgaan [F]
en die wêreld [C]face [C]
Toe ek jou ont[G]moet [G]
was ek klaar ge[Am]reis [Am]
Ses-en-twintig [F]jaar lank [F]
Ek hardloop [Am]uit
[VERSE 2]
[F] ons dans by die [C]kar
maar buite [G]tyd [G]
jou voete ver[F]ward [F]
ons lywe [C]ryg [C]
toe ek jou ont[G]moet [G]
het die vloer ge[Am]styg [Am]
na ses-en-twintig [F]jaar
[CHORUS]
en dit[F] storm[C] in jou[G] kop van[Am]aand
[F] as jy só[C] kyk [G]
[VERSE 3]
Swart soos die [Am]see
[F] skeer dit weer in [C]my
sien jy al [G]deur? [G]
na wat hier a[F]angaan [F]
Dit was ‘n [C]koma [C]
maar ek het jou ont[G]moet [G]
en ek het opge[Am]staan [Am]
na ses-en-twintig [F]jaar
[CHORUS]
en dit[F] storm[C] in jou[G] kop van[Am]aand
[F] as jy só[C] kyk [G]
[BRIDGE]
weet ek daar is iets[F] rein in my [Am]
[F] jou in my[Am]
[F] rein in my[Am]
[F] jou in my[Am]
[F] [C] [G] [Am]
[F] [C] [G] [Am]
[CHORUS]
en dit[F] storm[C] in jou[G] kop van[Am]aand
[F] as jy só[C] kyk [G]
Storm is nog 'n meesterstuk van Danie du Toit. Ek plaas die strumming sodra ek
'n gepaste verwoording kan neerpen.
Song: Storm
Artist: Spoegwolf
Capo: No capo
Difficulty: Easy
Tabbed by: Willem
[INTRO]
[G] [G]
[VERSE 1]
[G] Ek wil na jou [Am]kyk
[F] ek wil jou baadjie [C]soek
jy weet ek speel vir [G]tyd [G]
voor jy [F]uitgaan [F]
en die wêreld [C]face [C]
Toe ek jou ont[G]moet [G]
was ek klaar ge[Am]reis [Am]
Ses-en-twintig [F]jaar lank [F]
Ek hardloop [Am]uit
[VERSE 2]
[F] ons dans by die [C]kar
maar buite [G]tyd [G]
jou voete ver[F]ward [F]
ons lywe [C]ryg [C]
toe ek jou ont[G]moet [G]
het die vloer ge[Am]styg [Am]
na ses-en-twintig [F]jaar
[CHORUS]
en dit[F] storm[C] in jou[G] kop van[Am]aand
[F] as jy só[C] kyk [G]
[VERSE 3]
Swart soos die [Am]see
[F] skeer dit weer in [C]my
sien jy al [G]deur? [G]
na wat hier a[F]angaan [F]
Dit was ‘n [C]koma [C]
maar ek het jou ont[G]moet [G]
en ek het opge[Am]staan [Am]
na ses-en-twintig [F]jaar
[CHORUS]
en dit[F] storm[C] in jou[G] kop van[Am]aand
[F] as jy só[C] kyk [G]
[BRIDGE]
weet ek daar is iets[F] rein in my [Am]
[F] jou in my[Am]
[F] rein in my[Am]
[F] jou in my[Am]
[F] [C] [G] [Am]
[F] [C] [G] [Am]
[CHORUS]
en dit[F] storm[C] in jou[G] kop van[Am]aand
[F] as jy só[C] kyk [G]
Used chords
—
More of Spoegwolf
1. Blou 2. Kort Donner 3. Mayday 4. Flikker 5. Planete
