[D]Valerie van[C] Rondebosch
Met die [G]lag en stem soos groente[D]sop
Sy maa[D]k vir my sulke lekker kos[C]
Koffie e[G]n toast met peanutbotter [D]op
[D]Sy's in 'n woons[C]tel bo die Main Road
[G]Karre ry [D]heelnag verby
[D]Maar Va[C]lerie, sy kom van Goodwood
[G]Dis hoekom sy [D]so lekker vry
KOOR:
[D]Valerie, my [C]hart is nat
Waar [G]jy verbygeskuur h[D]et
Maar [D]Valerie, kind, wee[C]t jy wat
Ek wonder nou [G]nog wat gebeur [D]het
Sy't grootgeword in Van's Cafe
Sy wys my al haar foto's
Die mense dag sy's 'n take-away
Agter die till vandat sy so groot is
Haar voete is plat soos die Cape Flats
Haar gesig is 'n Renoir-skildery
Ja, ek het Valerie so lief
My Valerie van Van's Cafe
Met die [G]lag en stem soos groente[D]sop
Sy maa[D]k vir my sulke lekker kos[C]
Koffie e[G]n toast met peanutbotter [D]op
[D]Sy's in 'n woons[C]tel bo die Main Road
[G]Karre ry [D]heelnag verby
[D]Maar Va[C]lerie, sy kom van Goodwood
[G]Dis hoekom sy [D]so lekker vry
KOOR:
[D]Valerie, my [C]hart is nat
Waar [G]jy verbygeskuur h[D]et
Maar [D]Valerie, kind, wee[C]t jy wat
Ek wonder nou [G]nog wat gebeur [D]het
Sy't grootgeword in Van's Cafe
Sy wys my al haar foto's
Die mense dag sy's 'n take-away
Agter die till vandat sy so groot is
Haar voete is plat soos die Cape Flats
Haar gesig is 'n Renoir-skildery
Ja, ek het Valerie so lief
My Valerie van Van's Cafe
Used chords
More of Koos Kombuis
