Meta-chords

Onder In My Whiskeyglas Chords & Lyrics - Koos Kombuis

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: A Minor
Main Chords: Am, Em, E, Dm
Total Chords Used: 4
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[VERSE 1]
[Am]Onder in my whiskey glas
[Em]sien ek jou w[Am]eer
[Am]onthou ek hoe ons was,
[Em]maar nou's my hart so s[Am]eer
[Am]Die kroeg se deur is toe,
[Em]wasem hang in donker l[Am]ug
[Am]Ek lig my glas op om te p[Em]roe,
[Em]maar voor my sien ek jou gesig

[CHORUS]
[Dm]Onder in my, o[Am]nder in my,
[E]onder in my wh[Am]iskey glas
[E]is jy nog aan my v[Am]as

[VERSE 2]
[Am]Ek het jou verruil vir die droom
[Em]van 'n duisend kon[Am]tinente
[Am]maar nou sien ek my glas se boom
en ek [Em]tel my laaste s[Am]ente
[Am]Jy's orals in my hier vannag,
[Em]ek voel jou in my l[Am]ewe
[Am]whiskey is hard en jy is sag
[Em]jy is bo drank ver[Am]hewe

[CHORUS]
[Dm]Onder in my, o[Am]nder in my,
[E]onder in my whiskey g[Am]las
[E]is jy nog aan my [Am]vas

[BRIDGE]
[Am]Drie skepe moes my wegvoer
[Em]na lande ver van h[Am]ier
[Am]maar daar's skimme op die vloer
[Em]en visioene in my b[Am]ier
[Am]Ek weet ek was verkeerd gewees,
[Em]my oë traan, my maag wil dr[Am]aai
[Am]my drome was nog vis nog vlees,
[Em]drie skepe het my hart ve[Am]rraai

[CHORUS]
[Dm]Onder in my, o[Am]nder in my,
[E]onder in my whi[Am]skey glas
[E]is jy nog aan my [Am]vas
Used chords
Most viewed chords today