Ek s[D]oek net een w[G]olklose w[D]inter
Ek soek net een w[G]indstil seis[D]oen
Geen s[G]opnat en snerpende k[D]oue
Gee my 'n j[A]aar in die s[D]on
Ek kom 'n l[D]ang pad uit die st[G]rate van H[D]illbrow
Ek het die sypaadjies van S[G]unnyside verl[D]aat
Die komm[G]unes en die crash pads en die c[D]ouches
Van mense wat n[A]ou nog oor my pr[D]aat
Dit was 'n moeisame tog deur Namibië
Toe ons besteel is in elke hotel
En die Weskus en die Ooskus en die Vrystaat
Toe ek moes bedel om jou net te kon bel
Ek soek net een wolklose winter
Ek soek net een windstil seisoen
Geen sopnat en snerpende koue
Gee my 'n jaar in die son
Ek het gehuil op die skouers van vreemdelinge
Ek het gelag in die gesig van gevaar
Gebewe in die ysige wastelands
En gesweet vir my nuwe kitaar
Al staan ek in die bar op 'n reëndag
Al rook ek op jou flat se balkon
Sal jy omgee vir my voorspoed en my vryheid
Sal jy opkom vir my jaar in die son
Ek soek net een wolklose winter
Ek soek net een windstil seisoen
Geen sopnat en snerpende koue
Gee my 'n jaar in die son
Gee my 'n jaar in die son
Gun my 'n jaar in die son

Used chords
More of Koos Kombuis