Sal Jy Bly Chords & Lyrics - Theuns Jordaan

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: D Major
Main Chords: A, D, G, Em
Total Chords Used: 4
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Easy
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[D]My voete stap al jare lank, soos 'n rigtingwyser op die Noordwes pad.

[G] Met 'n brief in my hand, [A]al die pad van Wolm[D]aransstad. [A]

[D] Ek voel al die ink uit die brief uittap.

[G] Ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap.

My ou[Em] houthuis, [A]ver van Wolmar[D]ansstad. [A]

[D]Sal jy bly, vir 'n appel en 'n [G]ei?

Al skuur die maan ons [A]weg.

[A]Bly my hart na jou toe [D]trek. [A]

[D]Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou ho[G]uthuis?

Al bly die skuld teen ons deure k[A]lop.

Sal jy trou in 'n ou wi[D]t rok, met [A]my?
Used chords
More of Theuns Jordaan
Most viewed chords today