Skielik Is Jy Vry Chords & Lyrics - Theuns Jordaan
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[D]As niemand van jou [A]hoor nie
As niemand van jou [D]weet nie
Kan jy tog niks [G]verloor nie
[A]Kan niemand jou [D]vergeet nie
As niemand jou [A]bemin nie
As niemand jou woord [D]raak nie
Kan niemand trou [G]versin nie
[A]Kan niemand jou [D]versaak nie
KOOR
[A]Dis tog so [G]eenvoudig
Dis jy aaleenlik [D]jy
En die groter [A]sorge
Gaan vanself [D]verby
Niks om te [G]verhaal nie
Net die vrede [D]bly
Niks om te [A]betaal nie
En skielik is jy [D]vry
[D]As niemand op jou [A]leun nie
En niks van niemand vra [D]nie
Hoef niemand jou te steun n[G]ie
Hoef niemand jou te dra [D]nie
KOOR x3
As niemand van jou [D]weet nie
Kan jy tog niks [G]verloor nie
[A]Kan niemand jou [D]vergeet nie
As niemand jou [A]bemin nie
As niemand jou woord [D]raak nie
Kan niemand trou [G]versin nie
[A]Kan niemand jou [D]versaak nie
KOOR
[A]Dis tog so [G]eenvoudig
Dis jy aaleenlik [D]jy
En die groter [A]sorge
Gaan vanself [D]verby
Niks om te [G]verhaal nie
Net die vrede [D]bly
Niks om te [A]betaal nie
En skielik is jy [D]vry
[D]As niemand op jou [A]leun nie
En niks van niemand vra [D]nie
Hoef niemand jou te steun n[G]ie
Hoef niemand jou te dra [D]nie
KOOR x3
Used chords
—
More of Theuns Jordaan
