Hillbrow Chords & Lyrics - Theuns Jordaan
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
intro [C] [G] [F] [C] [G] [C]
[C]'n ou man s[G]it by die [F]straat kafee
en [C]kyk al die mense l[F]oop heen en we[G]er
[F]boemelaars raas by die [C]wimpy bar
en [F]Fontana is oop, tot l[C]aat in die aand
[F]kaalvoet kinders in die s[C]traat
[F]wys parkeerplek [C]aan
en [F]hou dan die hand en [C]hou dan die hand
en [F]hou o[C]op die [G]hand, ja
Koortjie:
en [C]gee [G]gee [C]gee, [C]gee [G]gee [Am]gee
[F]jou sente jou drome jou [C]klere vol gate
[F]gee jou [G]hart vir [C]hillbrow
ja [F]gee jou [G]hart vir [C]hillbrow
In Quartz Straat hoor ek ‘n meisie my roep,
Daar’s ‘n Hare Krishna wat vra wat ek soek
En ken ek vir Jesus? Vra ‘n man op die stoep,
Tussen Hillbrow records en Estoril Books
En dis lank na twaalfuur,
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag,
Sy sein vir die junkies wat wag, o
Koortjie:
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow,
Ja, gee jou hart vir Hillbrow
En die li[F]gte gaan aan in die C[C]helsea Hotel,
En ste[F]mme en musiek klink in e[C]lke woonstel.
Ons s[F]it in die son, drink w[C]yn,
Ons su[F]rvive met ‘n helse lot p[C]yn in hierdie land, ja
Kom ons dri[F]nk op die een wat sy dr[C]ome oorleef,
Op die e[F]en wat k[C]ry wat hy v[G]ra, ja
Koortjie:
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow,
Komaan, gee jou hart vir Hillbrow

Used chords
—
More of Theuns Jordaan
1. Sal Jy Bly 2. Waar Was Jy 3. Hanne 4. Halala Afrika 5. Vreemde Stad