Kom Alle Getroues Chords & Lyrics - Misc Your Songs - Ng Kerk

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: G Major
Main Chords: G, D, D7, Am, A
Total Chords Used: 14
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Easy
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Hard
Language: afr
 
[VERSE 1]
Kom, [G]alle ge[Am/G]trou-[D]es,
[G]vrolik en [C]vol [G]vreug[D]de,
[Em]o kom i[A]n die [D]gees nou [G]na [D/A]Be- [A7]et-le[D]hem![D7]
[G/B]Loof daardie [D7]Kind[G]jie [Am]tot ons heil ge[D]bor[D7]e
[G]kom buig daar in [Gsus4]aan - [G]bidding,
kom [G]buig daar in [Gsus4]aan - b[G]id - [D]ding,
[G]kom [Am]buig daar [A]in aan[D]bid[D/C] - [G/B]ding,
[Am]voor [G/D]Je - [D7]sus, die [G]Heer.

[VERSE 2]
'n Ki[G]nd is g[Am/G]ebo - [D]re;
[G]loof die G[C]od v[G]an li[D]efde!
[Em]Hy kom [A]ons verl[D]os, Hy [G]is [D/A]Wo - [A7]on - [D]derb[D7]aar,
[G/B]Raadsman en S[D7]terk[G]e, [Am]God en Vors van [D]vre[D7]de
[G]Ons buig in blye [Gsus4]aanbidd[G]ing,
Ons [G]buig in blye [Gsus4]aan - [G]biddi[D]ng,
[G]Ons [Am]buig in bl[A]ye aan[D]bid[D/C] - [G/B]ding,
[Am]Verl[G/D]osser [D7]en [G]Heer!

[VERSE 3]
Kom, [G]lofsing [Am/G]die He[D]re;
[G]Hy is on[C]se [G]Konin[D]g.
[Em]Vir ons[A] word [D]Hy mens e[G]n o[D/A]orwin [A7]die d[D]ood.[D7]
[G/B]Hy heers met [D7]reg [G]in h[Am]emel en op [D]aar[D7]de –
[G]buig dankbaar in [Gsus4]aanbidd[G]ing,
buig [G]dankbaar in[Gsus4] aan - [G]biddi[D]ng,
[G]buig [Am]dankbaar i[A]n aan[D]bid[D/C] - [G/B]ding,
[Am]voor [G/D]Chris[D7]tus, die [G]Heer!

[VERSE 4]
Kom l[G]ofsing [Am/G]die H[D]ere,
[G]loof Hom, [C]al w[G]at le[D]we!
[Em]Wees vr[A]olik, [D]besing no[G]u s[D/A]y [A7]ma-aj[D]este[D7]it.
[G/B]In U, Ge[D7]troue, b[G]ly o[Am]ns ook be[D]hou[D7]e.
[G]ons prys U in aan[Gsus4]bid - d[G]ing,
ons [G]prys U in aa[Gsus4]nbid -[G] din[D]g,
[G]ons [Am]prys U in [A]aan[D]bid[D/C] - [G/B]ding,
[Am]Ges[G/D]alfde [D7]en [G]Heer.
Used chords
More of Misc Your Songs
Most viewed chords today