Meta-chords

Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reen Nie Chords & Lyrics - Koos Kombuis

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: G Major
Main Chords: G, C, D, Em, Am
Total Chords Used: 6
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[G]Gister was jy my vriend gewees

Toe moes ek in 'n dagblad lees
Jy't my [C]skoonfamilie sleggese^
En jy wil [G]al my spaargeld ook nog he^

Jou vierde vrou het jou so pas verlaat
jy wil nou nooit meer oor haar praat
Dik gerook van die goedkoop zol
Sit en stuur jy e-posse die wereld vol

KOOR:
[Am]O moenie huil nie, o moenie ween nie
[F]O moenie dink jy is die enigste een nie
[D]Jy was nog nooit rerig alleen nie
[G]Jy was nog nooit in [C]Langstraat as dit [D]reen nie

Jy dink mos jy't vreeslik seergekry
Jy glo jy's al ou wat so ly
Maar ek het nuus vir jou vanaand, ou maat
Die hele wereld suffer in 'n doodloopstraat

Daar's orals moord en oorlog in die nag
Daar's commuters wat vir trein wag
Ken jy die hongersnood in Bangladesh?
Weet jy van mense wat in karre crash?

KOOR:

BRUG:
[Em]Jy't my een keer te veel teleurgestel

Ek sal nooit weer jou plaaslyn bel
[C]Die kampvuur le^ vol koue as
Daar's dooie [D]kole [C]waar ons vriendskap[G] was

Die lug is nie net een soort blou nie
Die heelal draai nie net om jou nie
Mo^re is mos nog 'n dag
Jy't verniet gedink jy gaan laaste lag

KOOR:
Used chords
Most viewed chords today