Hiers Ons Nou Chords & Lyrics - Elandré

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: A Major
Main Chords: A, D, E, F#m
Total Chords Used: 4
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[INTRO]
[A] [D] [F#m] [A] [E]
[A] [D] [F#m] [E]

[VERSE]
Hier's ons n[A]ou, jy in w[D]it
My hande sw[A]eet, ek staan en b[D]id
Ons word een [A]

[INTERLUDE]
[A] [D] [A] [D]

[VERSE]
Daar's stalle waarvan ek kon k[A]ies
My hart word se wortels le pre[D]sies
In lyn met jo[E]une

[D]ALbei ons ouers kyk tr[A]ots
Ek belowe ek sal j[D]ou nooit los nie

[CHORUS]
Jy's meer as my ha[A]rt
Jy's meer as my s[F#m]iel
Ek b[D]elowe om te wees
Wat o[A]okal [E]jy verdien

Lalalala[A]la
Lalalal[F#m]ala
Lalalala[D]la
Lalalala[E]la

[VERSE 2]
Hier's ons n[A]ou
Man en v[D]rou
Ons kinders gr[A]oot
Ek's nog alt[D]yd lief vir jou

Hier sit ons hand aan hand in ons vr[A]ede
'n Lewe saam gele[D]we
Ek sien net vir j[E]ou

[CHORUS]
Jy's meer as my ha[A]rt
Jy's meer as my s[F#m]iel
Ek b[D]elowe om te wees
Wat o[A]okal [E]jy verdien

Lalalala[A]la
Lalalal[F#m]ala
Lalalala[D]la
Lalalala[E]la

[BRIDGE]
En sov[D]eel jare op n[E]et geloof
Ek sal dit [F#m]weer en weer aan jo[E]u beloof

[CHORUS]
Jy's meer as my ha[A]rt
Jy's meer as my s[F#m]iel
Ek b[D]elowe om te wees
Wat o[A]okal jy verdien

Jy's meer as my ha[A]rt
Jy's meer as my s[F#m]iel
Ek b[D]elowe om te wees
Wat o[A]okal [E]jy verdien

Lalalala[A]la
Lalalal[F#m]ala
Lalalala[D]la
Lalalala[E]la

[OUTRO]
Hier's ons n[A]ou
Oud en g[D]rys
'n Lewe s[A]aam
Aan die ei[D]nde van 'n reis
En j[E]y's nog m[A]ooi vir my [D]
Nog al[A]tyd mooi vir my
Used chords
Most viewed chords today