Vuur Op Die Water chords
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[Description]
Die liedjie is in C. Geen Capo word benodig nie.
Voorstelle en terugvoer word waardeer. Geniet hom.
Song: Vuur Op Die Water
Artist: Elandré
Difficulty: Novice
Tabbed by: Willem
[INTRO]
[Am] [F]
[VERSE 1]
Die [Am]lang pad
Kan somtyds bietjie van mens w[F]eg vat
Die l[C]igte in die nag maak dit duidelik
S[G]oms is dinge net te tydelik
En w[Am]oorde
Kan ook net soveel be[F]lowe
Toe [C]ek jou sien weet ek jy's verbode
En [G]al wat ek wou doen is praat
Maar [F]toe is dit te laat
[CHORUS]
Jy l[C]aat my brand
Ek wens ons was weer terug in [G]gisteraand
My vel voel nog die passie van jou [Am]sagte hand
Ek wil regtig nie myself verloor[F]
Hoe kan ek anders met daai donker
[C]Oë wat jy
Gebruik soos jy my hande in die [G]donker lei
Ek weet dis teen die reëls
Maar ek wil [Am]langer bly
Ek weet nie wat dit is nie
Maar di[F]t
Dit brand in my
[C] Vuur op die Water, ys na die front
[Am] Ek en jy brand af, tot op die grond
[F] Vuur op die Water, ys na die front
[G] Ek en jy brand af, tot op die grond
[VERSE 2]
So [Am]wat dan
As die oggend kom en ons moet a[F]angaan
[C]Weet ek is nie een vir opgee
Maar [C]as ek moet sal ek jou tyd gee
En [Am]blus my
Vuur wat jy so gretig [F]aansteek
Is mense soos jy wat 'n [C]hart breek
So hoekom is ek 'n sucker vir [G]seerkry
My vingers brand maar ek wil [F]bly

[OUTRO]
Jy l[C]aat my brand
Ek wens ons was weer terug in [Am]gisteraand
My vel voel nog die passie van jou s[F]agte hand
Ek wil regtig nie myself v[G]erloor
Verloor
Tot op die g[C]rond

Used chords
—
More of Elandre