Eendag chords

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[INTRO]
[Db] [Ab] [Gb]
[Db] [Ab] [Gb]

[VERSE]
Vir [Db]nou,
Vir nou is ek l[Ab]ief vir jou.
Vir nou hou ek [Gb]vas aan jou.
Tot ek beter woorde [Bbm]kry. [Ab]

Vir [Db]nou,
Vir nou het ek m[Ab]an geraak
En probeer om als r[Gb]eg te maak
Wat die tyd ver[Bbm]niel h[Ab]et.

[CHORUS]
Nog net een [Db]dag
Voor ons ver[Ab]gaan.
Voor wat ek i[Bbm]s in sak en as is
En ons a[Ab]l twee weer alleen is.
[Gb]Eendag
Ee[Bbm]ndag[Ab] [Gb]

[VERSE]
Tot [Db]nou
Het ek dinge ve[Ab]rmy
En kanse laat ver[Gb]by gly om te sê
Hoe seer my hart klop hier bi[Bbm]nne my. [Ab]

Tot [Db]nou
Het ek woorde t[Ab]erug gehou
Maar hoe kan 'n man [Gb]se
Dat sy l[Bbm]ewe voor jou vo[Ab]ete lê

[CHORUS]
Nog net een [Db]dag
Voor ons ver[Ab]gaan.
Voor wat ek [Bbm]is in sak en as is
En ons al[Ab] twee weer alleen is.
[Gb]Eendag

Nog net een [Db]dag
Voor ons ver[Ab]gaan.
Terug na die g[Bbm]rond met wie ek een is
en herinne[Ab]ringe stil rus.
[Gb]Eendag

[BRIDGE]
[Db]Wie nie wag nie, sal nie wen nie
Jy's op pad. Jy's bestem. M[Fm]oeg gepraat. Moeg probeer. Uit en uit jou les geleer.
[Bbm]Jy's die horison my skat. Die stof lê op jou kronkel pad.
[Gb]Eendag sal jy [Ab]my kan saam vat.

[CHORUS]
Na e[Db]en dag
Voor ons ver[Ab]gaan.
Voor wat ek [Bbm]is in sak en as is
En ons al[Ab] twee weer al[Fm]leen is.
[Gb]Eendag

Nog net een [Db]dag
Voor ons ver[Ab]gaan.
Terug na die g[Bbm]rond met wie ek een is
en herinne[Ab]ringe stil rus.
[Gb]Eendag
[Db]Eendag
Used chords
Most viewed chords today
Most viewed chords this week
Most viewed sheets this week