Boomhuis chords

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[INTRO]
[Eb] [Am] [Ab] [Eb] [Bb] [Ab]

[VERSE 1]
[Eb]Vrydag skemer
[F]Son le dig die
[Ab]Waterdrubbels nog op j[Eb]ou [Ab]

[Eb]Staan en kyk na
[F]Hoe jy lyk jy
[Ab]Se jy's lief vir[Eb] my

[PRE-CHORUS]
Maar glo jy is mo[Cm]oi verby
Vra ek b[Am7]ely vir jou
Vir jou al[Fm7]leen
All[Bb]een

[CHORUS]
Vir jou klop my h[Eb]art
Maak ek al die be[C]rge plat
Koop ek 'n d[Ab]op of twee
Ek weet jou [Bb]sak is leeg

Breek ek die s[Eb]poed limiet
Jy kommer jou[C]self verniet
Jy's regtig m[Ab]ooi verby
Sal jy in my boo[Bb7]mhuis bly?

[VERSE 2]
[Eb]Tyd verreik jy's
[F7]Aan my sy
Jy't d[Ab]alk te veel geh[Eb]ad [Ab]

[Eb]Wat om te doen jy
[F7]Probeer my soen
Ek m[Ab]aak jou virewig m[Eb]yne

[PRE-CHORUS]
Ja, glo jy is m[Cm]ooi verby
Vra ek be[Am7]lei vir jou
Vir jou al[Fm7]leen
All[Bb]een

[BRIDGE]
Daar is ie[Eb]mand wat ek lief het
Jy gee 'n klein tree
Daar is iemand wat ek alles in die wereld wil gee
Daar is aande van alleen le
En h[Eb]uil en vra en wr[Ab]oeg
Ek st[Eb]aan op 'n verhoog of iewers in 'n kr[Bb]oeg

Jy's m[Eb]ooier as my tuisdorp
Jy hou my op my kruin
Al moet ek agter lyrics en wa[F]lms verdwyn
Dis mo[Eb]eilik om te dink dat daar beter as jy is
Ek's ja[Bb]mmer oor als wat ek m[C]is.

[CHORUS]
Vir jou klop my h[F]art
Maak ek al die be[D]rge plat
Koop ek 'n d[Bb]op of twee
Ek weet jou s[C]ak is leeg

Breek ek die sp[F]oed limiet
Jy kommer jou[D]self verniet
Jy's regtig m[Bb]ooi verby
Sal jy in my bo[C]omhuis bly?

[OUTRO]
[F] Nou ja[Bb] , sal jy? [F]
Used chords
Most viewed chords today
Most viewed chords this week
Most viewed sheets this week