Oom Faan Se Plaas chords

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[VERSE 1]
[G]dis donderdag op die plaas
En die bure se [C]ons raas
maar die muller seuns [D]hulle is mos kras na
die richelieu[C] in die kas [G]
d[G]ie manne sit en hoender braai
en die girls[C] se koppe maak tikki

draai
dis to[D]e dat als begin gebeur
ag ple[C]ase meneer soen my [D]nog n
K[G]eer

[CHORUS]
[G]maar dit is lente[C] op oom faan se
pl[G]aas
Ja dit is lente [D]op oom faan se

plaas
en die botte[C]l is die ba[G]as

[G]ja dit is le[C]nte op oom faan se [G]plaas
dis lent[D]e op oom faan se plaas
en alm[C]al het n hoofpyn [D]niemand[G] raas

[VERSE 2]
d[G]is maandag oggend vroeg
ons was nog sondag ini [C]kroeg
want die 40 day[D]s mengelmoes was vir
ons almal [C]n bietjie w[G]oes
[G]piet het weer op sannie gecheat met daai
bl[C]onde girl of was dit angelique
op naweek[D] kry hy soen my griep en
n [C]uur
daarna het hy dr[D]onk verd[G]riet

[CHORUS]
dan sing hy: maa[G]r vrydag
is dit weer l[C]ente op oom faan se
pl[G]aas
dis len[D]te op oom faan se plaas
en die bo[C]ttel is die [G]baas
ja dit is le[C]nte op oom faan se p[G]laas
dis len[D]te op oom faan se plaas [C]almal
het n hoofpyn en nie[D]mand r[G]aas

[VERSE 3]
mn[G]r brian na die hoof se kantoor asb mnr brian
[G]mnr brian in die hoor se kantoor
want die rek pun[C]te lyk weer goor
By ieman[D]d het die hoof gehoor
Dis van die skelm ro[C]ok in die s[G]toor
ag sus[G]anna ek verlief versmoor
ek het my h[C]art by jou verloor
soos die onde[D]rdorp se troebadoer
met n sm[C]ile vir jou l[G]oer

[CHORUS]
[G]maar vrydag
[G]is dit weer lent[C]e op oom faan se
p[G]laas
dis lent[D]e op oom faan se plaas
en die b[C]ottel is die b[G]aas
[G]ja dit is le[C]nte op oom faan se [G]plaas
dis len[D]te op oom faan se plaas a[C]lmal
het n hoofpyn en nie[D]mand [G]raas
Used chords
More of Refentse
Most viewed chords today
Most viewed chords this week
Most viewed sheets this week