Sonvanger chords

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[INTRO]
[E] [A] [B] [E]
[E] [A] [E] [B]
[E]

[Vers 1]
K[E]yk of jy vir my die s[A]on kan v[E]ang
Daar's 'n k[A]amer in die h[E]uis waar ons die s[B]on kan h[E]ang
Dit is donker by die venster in die m[A]iddel van die d[E]ag
Onth[A]ou jy nog hoe h[E]elder die k[B]amer kon l[E]ag

[vers 2]
K[E]yk of jy vir my die s[A]on kan b[E]ring
Daar's 'n l[A]iedjie in die[E] gange waar die so[B]n kan si[E]ng
Want dis stil in die hoekie hierdie k[A]oue seis[E]oen
Kan jy s[A]ien wat die win[E]d en die re[B]ën aan my [E]doen

[Koor]
[E]So[A]nva[E]nger ek vra jou [F#m]mooi
Laat h[A]om weer v[F#m]ir my kom sky[E]n
S[E]on[A]va[E]nger laat my ver[F#m]staan
Hoe 'n s[A]omer sommer[F#m] so in die ni[A]et kan ver[F#m]dwyn
En laat hom [E]skyn

[Vers 3]
K[E]yk of jy vir my die s[A]on kan k[E]ry
Daar's 'n h[A]uisie in my h[E]art waar die [B]son kan [E]bly
Kyk of jy die son vir m[A]y kan stee[E]l
Daar's 'n p[A]lekkie in die t[E]uin waar die [B]son kan s[E]peel

[Koor]
[E]So[A]nva[E]nger ek vra jou m[F#m]ooi
Laat hom w[A]eer vir [F#m]my kom sk[E]yn
S[E]on[A]va[E]nger laat my verst[F#m]aan
Hoe 'n s[A]omer sommer[F#m] so in die n[A]iet kan ve[F#m]rdwyn
En laat hom [E]skyn

[Vers 4]
B[E]ring 'n bietjie lig vir die dra[A]aie op my p[E]ad
En 'n han[A]djie vol st[B]rale vir die [F#m]donker in my [E]hart

[Koor]
[E]So[A]nva[E]nger ek vra jou m[F#m]ooi
Laat hom w[A]eer vir [F#m]my kom s[E]kyn
S[E]on[A]va[E]nger laat my ver[F#m]staan
Hoe 'n s[A]omer sommer[F#m] so in die n[A]iet kan ver[F#m]dwyn
En laat hom [E]skyn

S[E]on[A]va[E]nger
Used chords
More of Refentse
Most viewed chords today
Most viewed chords this week
Most viewed sheets this week