Meta-chords

Kom Jesus Kom Chords & Lyrics - Retief Burger

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: A Major
Main Chords: A, F#m, D, E, A/C#
Total Chords Used: 7
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[VERSE 1]
[A]Here van die heiliges U wat was en U wat is
Ek sal [F#m]sing, ek sal sing
[A]U Liefde sal vir ewig staan U liefde sal ook my kom haal
Ek sal [F#m]sing, ek sal sing

[PRE CHORUS]
Die [D]Gees en die bruid roep uit,[A/C#] ons [Bm7]wag, ons mag
Ons verlang [A/C#]na U H[D]eer, na U H[Bm7]eer

[CHORUS]
[A]Kom Jesus [F#m]kom vir U b[D]ruid
Vir hierdie [E]mens wat voor U staan
[A]Kom Heil'ge [F#m]Gees en reinig [D]ons

Vir die [Esus]bruilof van die [E]Lam

Jesus k[D]om, Jesus [F#m]kom Jesus [D]kom tog gou k[A]om

[VERSE 2]
[A]Here van die ewigheid, Oorwinnaar van die laatste stryd
Ek sal [F#m]sing, ek sal sing
[A]U Liefde sal vir ewig bly, Die dag sal kom, die nag verdwyn
Ek sal [F#m]sing, ek sal sing
Used chords
Most viewed chords today