Meta-chords

Dieselfde Krag Chords & Lyrics - Retief Burger

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: G Major
Main Chords: C, G, D, Em
Total Chords Used: 4
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Easy
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[VERSE 1]
[G]Dieselfde krag wat die do[C]od oorwin het
Wat die we[C]rk vol[Em]bring het leef in [D]my
Dieselfde k[Em]rag laat ons jui[C]gend sk[G]ree
U't die b[C]ose ui[D]tgek[G]lee

[CHORUS]
Dieselfde kr[D]ag weet ek le[C]ef in [G]my
Opstandingskr[D]ag van sonde do[C]od be[G]vry
U het oo[D]rwin die vyand i[C]s vers[Em]laan
U het waa[C]rlik o[D]pgest[G]aan

[VERSE 2]
[G]Dieselfde krag waarvan die Wo[C]ord ge[G]tuig
Wat elke m[C]ag laat b[Em]uig leef in m[D]y
Dieselfde k[Em]rag wat gen[C]esing br[G]ing
Vloei ook de[C]ur hierdie st[D]erweli[G]ng

[VERSE 3]
[G]Dieselfde krag wat deur die do[C]nker br[G]eek
Wat die oorw[C]ining [Em]gee leef in m[D]y
Dieselfde k[Em]rag waarmee U t[C]erug gaan ke[G]er
Sal getu[C]ig U t[D]riomfe[G]er
Used chords
Most viewed chords today