Halala Afrika Chords & Lyrics - Theuns Jordaan
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
Intro C (vir 2 mates)
Toe die [C]wereld hier nog j[F]onk was, en die [C]horison wyd en o[G]op, was dit s[C]til hier in die [F]halfrond,
[C]suid van die ew[G]enaar. In die[C] skemer as die [F]son sak, en die [C]beeste huis toe [G]loop, klink die
[C]roepstem van die v[F]roue, oor die h[C]euwels v[G]an die [C]land.
Koor:
Ha la [F]la, ha la [C]la, ewig [G]is ons afri[C]ka (*2)
Vers 2
Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see, om te vra vir kos en water, en te bly vir
soveel meer. En die land wat heeltyd oop was, ja die land het ons verruil, vir die ghettos van die
stede, is ons koper draad gegee.
Koor
Nou het jy net die res van die woorde nodig en dan is die kaap hollands
Ek hoop jy geniet die liedjie soveel as wat ek dit geniet, doen dit vir Johannes
Kerkorrel, hy lewe aan in ons harte en gedagtes. TAB gedoen deur my broer
Uys Fourie, ook 'n ex-bewoner van Welkom, Vrystaat.

Used chords
—
More of Theuns Jordaan