Ek En Jy En Jy En Ek chords

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[C]Dis ek[Am] en jy [G]en jy [C]en ek
[C]Saam i[Am]s ons o[G]p hier[C]die plek tevrede
[C]Vergee[Am]t van d[G]ie ver[C]lede

[C]Die ty[Am]d is hi[G]er die[C] tyd is nou
[C]Jyt vi[Am]r my en[G] ek vi[C]r jou
[C]Vir ew[Am]ig en v[G]ir alt[C]yd . . . V[C]ir ewi[Am]g en vi[G]r alty[C]d

[F]Ek vat jou [C]hand en ek [G]hou dit vas
[F]Ek druk jou[C] styf teen [G]my borskas vas
[F]Ek soen jou[C] op jou wan[G]g
[F]Ek sal jou [C]altyd vang,[G] dis ek en jy en jy en ek
[F]Oh oh oh . [C] . . [G]

[C]Saam v[Am]at ons [G]die la[C]ngpad aan
[C]Maak n[Am]ie saak[G] waarh[C]een ons gaan
[C]Eks jo[Am]u man, [G]sal jo[C]u altyd bystaan

[C]Jy kyk[Am] vir my[G] en ek[C] vir jou
[C]Saam s[Am]al ons [G]ń toek[C]oms bou
[C]Dis ne[Am]t jy! J[G]y is m[C]y trouvrou
Used chords
More of Misc Unsigned Bands
Most viewed chords today