Meta-chords

Waar Le Jy Vanaand Chords & Lyrics - Robbie Wessels

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
❯
Key: C Major
Main Chords: C, F, G
Total Chords Used: 3
Language: afr
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
 
[C]Dink jy ook aan [F]my soos [C]ek vannand aan [G]jou dink
[C]Weet jy ook dat [F]ons mekaar eers [C]later moes [G]raakdrink
[C]Tel jy ook soos [F]ek vanaand die [C]aande wat o[G]raait was
[C]Besef jy ook ons [G]hou mekaar nog [C]vas

[C]Wat maak jy va[F]naand as [C]ek na Koos Doep [G]luister
[C]Maak jy jou paaie [F]opdraend, raak [C]jy die paaie [G]byster
[C]Teen my wil, [G]mis ek jou van[C]aand

Koor:
[C]Waar le^ [F]jy va[C]naand? Waar le j[F]y van[C]aand?
Le jy l[F]angs iem[C]and?
[F]As jy [C]doen, [G]moet my nooit ver[C]geet nie
[F]As jy [C]doen, wil [G]ek nie daarvan [C]weet nie

Saam met jou wense, daar was nie soveel vrees nie
Sonder jou wense, jy was nooit daar gewees nie
Ek wou jou nooit seermaak, en jy ook nie vir my nie
Ons was dalk net te lief vir mekaar

Maar ek hoop ek loop jou raak, weer eendag in die somer
En ek hoop jy ruik soos gister, en ek hoop jy bly 'n dromer
Hoekom dink ek elke uur aan jou?
Used chords
More of Robbie Wessels

Songs with Similar Chords

Try another song using chords you already know.

Most viewed chords today