Meta-chords

Hallelujah Om Die Vuur Chords & Lyrics - Robbie Wessels

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
❯
Key: G Major
Main Chords: G, C, Dm, Em, F
Total Chords Used: 7
Language: afr
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
 
Daars n [Dm]ongekende wêreld wat my[C] roep nou al vir maande
Ek er[Dm]vaar ongewoone drome in my [Am]kop,
Dis of die [Dm]winter dit vererger, en ek [C]dink nog n bietjie verder,
Maar die [Dm]dinge van die wereld laat my [Am]stop,
Dit laat my [C]wonder,

Is die [G]stemme, en die [F]drome dalk nie [C]waar nie
Is die [G]vure, die [F]kitare nie regtig [C]daar nie.
Is ek [Dm]hartseer,
Of [F]is dit [C]God se [Dm]plan?
[F]Is dit [C]God se [Dm]plan?
Ek sien [G]strome water, en [Em]vrugbare grond,
Ek sien [G]twee jare later, en ek [Em]voel opnuut gesond.

VoorKoor

En daar is [G]lewe, en dis [Em]winter, en die [G]kagel vure brand,
En daar is [G]liefde, en dis [Em]somer, en daars [G]vrede in ons land.
En ons is [G]vrolik, en dis [Em]lente, en ons [G]luister na die reën,
En ons sing [G]saggies, en dis [Em]herfs, en ons [G]dank God vir sy Seën

Koor

Ons sing [C]Hallelu[G]jah om die [D]vuur,
Ons sing [C]Hallelu[G]jah om die [D]vuur,
Glory [C]Hallel[D]ujah, God is [G]hier.

Vers2

Dis hierdie [Dm]ongekende wêreld vir[C] my nie dan nie bestaan nie,
Hierdie [Dm]drome in my kop, net drome [Am]bly,
Sal ek [Dm]altyd streef na vry wees, en vir [C]almal om my bly wees,
Wat hul [Dm]Vryheid net in God se woorde [Am]vind.
Maar vir nou [C]glo ek,

Hierdie [G]stemme, hierdie [F]drome, is regtig [C]waar,
Hierdie [G]vure, die [F]Kitare, is regtig [C]daar,
Ek is [Dm]happy,
En [F]hier is [C]God se [Dm]plan
[F]Hier is [C]God se [Dm]plan.
[G]Strome water, en [Em]vrugbare grond,
[G]Twee jare later, [Em]opnuut gesond.

VoorKoor

En daar is [G]lewe, en dis [Em]winter, en die [G]kagel vure brand,
En daar is [G]liefde, en dis [Em]somer, en daars [G]vrede in ons land.
En ons is [G]vrolik, en dis [Em]lente, en ons [G]luister na die reën,
En ons sing [G]saggies, en dis [Em]herfs, en ons [G]dank God vir sy Seën

Koor

Ons sing [C]Hallelu[G]jah om die [D]vuur,
Ons sing [C]Hallelu[G]jah om die [D]vuur,
Glory [C]Hallel[D]ujah, God is [G]hier.
Used chords
More of Robbie Wessels

Songs with Similar Chords

Try another song using chords you already know.

Most viewed chords today