Meta-chords

Vet Vrou Chords & Lyrics - Koos Kombuis

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: D Major
Main Chords: A, D, G, Em
Total Chords Used: 4
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Easy
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[INTRO]

[D] [Em] [A] [G] [A]

[VERSE]

Die [D]bybel het gesê

as jy net iets wil hê
Moet [Em]jy net daarvoor vra

Nou wat s[A]taan my dan te doen

Ek wil nie baie meisie soen
maar net vir haa[G]r [A]

[VERSE]

En as die [D]Here my wil seën

Met so 'n meisie drie in een
Sal ek h[Em]aar trou

Ek sal vir [A]altyde by haar bly

Ek sal haar aantrek soos 'n trui
o[G]hhh - h[A]ohoho

[CHORUS]

O Here gee my net 'n [D]vet vrou vet vrou
Sy moet my altyd op my [Em]plek hou
Sy kan my warm in die b[A]ed hou
Sy kan my in haar rolle [G]toe vou
[A]Jaaaaa, oohhhh dis [D]lekker!

[INTERLUDE]

(The D of the intro starts above the word "lekker)

[Em] [A] [G] [A]

[VERSE]

Daar’s baie mei[D]sies mooi en sag

Daar’s baie models wat nog wag
So baie op[Em]sies
Maa[A]r wat sal ek my tog steur
aan al daai girls so uitgeteer en a[G]nareksies [A]

Ek wil geen tr[D]ophy troue hê

ek het lankal mos gesê
jy kan maar h[Em]ou
Want sy’s du[A]nner as ’n stok

wat help dit om te jok
ek soek be[G]skerming teen die k[A]oue

[Chorus]

O Here gee my net 'n [D]vet vrou vet vrou
Sy moet my altyd op my [Em]plek hou
Sy kan my warm in die b[A]ed hou
Sy kan my in haar rolle [G]toe vou
[A]Jaaaaa,

O Here gee my net 'n d[D]ik stuk dik stuk
Ek sal al haar tiete in[Em]sluk insluk
Ek like daai grotes so ves[A]kriklik verskriklik
SO here gee my net ’n d[G]ik stuk dik stuk, jaaa
[A]Jaaaaa, oohhhh dis [D]lekker!

Amen, laat U wil geskiet.
Used chords
Most viewed chords today