Tel My Op chords

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[INTRO]
[A] [E]

[VERSE 1]
Ek wil naby [A]aan U [B]wees,
soos ‘n [E]seun op sy [A]vader se [B]skoot.
Ek wil [E]naby [A]aan U [B]wees,
[A]dit is die [B]plek waar ek [E]hoor

[CHORUS]
En U [A]tel my [B]op, neem my in U [A]arm[E]s.
En U [A]tel my [B]op, druk my [E]styf teen[E/G#] aan U [A]vas.
En U [A]tel my [B]op, dra my in U a[A]rms[E] .
En U [A]tel my [B]op, en laat my nooit [E]weer gaan.

[VERSE 2]

[BRIDGE]
[B]Dra my deur die [C#m]diepe water,
[B]waar ek nie [E]meer self kan staan
[B]In U arms is ek [C#m]veilig,
[A]waneer U my dra,
as ek nie verder [B]kan gaan.

[VERSE 3]
Ek mag naby [A]aan U [B]bly,
soos ‘n [E]kind op sy [A]vader se [B]skoot.
Ek mag [E]naby [A]aan U [B]bly,
[A]dit is die [B]plek waar ek [E]hoor

[CHORUS]
En U [A]tel my [B]op, neem my in U [A]arm[E]s.
En U [A]tel my [B]op, druk my [E]styf teen[E/G#] aan U [A]vas.
En U [A]tel my [B]op, dra my in U a[A]rms[E] .
En U [A]tel my [B]op, en laat my nooit [E]weer gaan.

[ENDING]
Ek mag [E]naby [A]aan U [B]bly,
[A]dit is die [B]plek waar ek [E]hoor
Used chords
Most viewed chords today
Most viewed chords this week
Most viewed sheets this week