Push Up Song chords

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[G]Ons almal k[D]en ń ou wat van [C]spiere bou hou
[G]Sit heeldag[D] by die gym ryg [C]net protein bars in
[G]Is daar in [D]die oggend tot l[C]aat in die aand
[G]Moet nie wa[D]ag om te vra waa[C]r was hy gisteraand

[Em]Hy het [C]ń vyf j[G]aar me[D]mbership
[Em]Buig ys[C]ters vi[G]r ń le[D]we tot hy begin te bewep

[G]Hoeveel[D] push-u[Em]ps kan j[C]y doen?
[G]Nog so [D]enetjie[Em] dan is [C]dit n miljoen
[G]Hoeveel[D] sit-up[Em]s kan jy[C] sit?
[G]Nog so [D]twee wa[Em]nt jy is[C] mos the
[G]Shift t[D]o the l[Em]eft en s[C]hift to the right
[G]Al die [D]oefenin[Em]ge maak [C]jou spiere tight
[G]Hoeveel[D] push-u[Em]ps kan j[C]y doen . . . Is dit dan ń triljoen

[G]Want dis ń [D]shake in die ogg[C]end in die middag in die aand
[G]Alles moet [D]mos oor spierbou[C]
[G]Ry fiets en[D] draf bly op een[C] plek staan gaan
[G]Roei daai b[D]ootjie sonder di[C]e spaan
Used chords
Most viewed chords today