Pampoen chords
View
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
S[E]ing, sing jou woorde teen my v[A]as
B[E]ring, jou hele lewe in 'n t[A]as
V[A]at 'n trein na B[D]loemfont[A]ein
En die 5[A]06 na P[D]etrus S[A]teyn
En [A]as jy wil, [E] vat daar 'n [B7]bicycle
Volg, volg die grondpad teen die bult
Hol, oor die velde as jy wil
Hier wag ek die jare om
Vir 'n stofwolk op die horison
Of iets soortgelyk, wat soos jy lyk
KOOR
Ek't nog 'n v[E]rot pampoen en 'n s[A]tukkende s[E]koen
En 'n t[E]rekker wat se tires [B7]lek
Vir a[E]lles wat ek aan j[A]ou gedoen het
Kom [E]jy by [B7]my intr[E]ek
Ek't nog 'n v[E]rot pampoen en 'n s[A]tukkende s[E]koen
En 'n p[E]laas wat ek afbet[B7]aal
Vir a[E]lles wat ek aan j[A]ou gedoen het
Kom [E]jy om [B7]my te h[E]aal
Stuur, stuur my liefde vir jou ma
Maar, as jy kom los haar net daar
My baby hier's net plek vir die drie van ons
Want dis ek en jy en 'n af-oorhond
Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof
Bring, bring daai goedjies wat jou pla
En ek, maak 'n ring van ogies draad
Ek spaar nog vir die diamant
En 'n donkiekar vir die predikant
Ek sal moet blomme leen, tot dit eendag reen....

Used chords
—
More of Misc Unsigned Bands