My Engel Chords & Lyrics - Misc Unsigned Bands - Melktert Kommissie
View
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
Intro: [Bm] [G] [D] [A] x2
Jy st[Bm]uur vir my mooi b[G]oodskappe s[D]aam met die w[A]ind
En ek s[Bm]ien jou glimlag d[G]aagliks in elke v[D]erlore str[A]aatkind
Dan p[Bm]os jy 'n r[G]eenwolk om s[D]aam met my te t[A]reur
In ko[Bm]everte van ve[G]rlange en se[D]els ged[A]ruk in ink van s[Bm]eer[G] [D] [A]
[Bm] [G] [D] [A]
[CHORUS]
Want jy's my e[Bm]ngel [G]
Kom ku[D]ier by my va[A]naand
My eng[Bm]el,[G] wat tussen 'n du[D]isend liggies b[A]aljaar
Agter br[Bm]anders waar die [G]son min skyn en die m[D]ense altyd do ja[A]ag
My en[Bm]gel kom r[G]aak rustig hier la[D]ngs my l[A]yf vanaand
[Bm] [G] [D] [A] x2
In jou ou voetspore in jou ou land
Volg ek die kronkelbap van ons vriendskapsjare
En alles wat jy my geleer het, al die woorde wat ons deel
Moes ek vasklou aan 'n bondel liefde
Om die pyn mee weg te streel
[CHORUS]
Oor 'n bottomless koppie koffie
Moes ek my bottomless liefde aan jou verklaar
Met die woorde van 'n spyskaart
Moes ek vir jou vaarwel.... vaarwel
[CHORUS
]

Used chords
—
More of Misc Unsigned Bands