Koninkryk Chords & Lyrics - Misc Your Songs - Francois Lamprecht
View
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[VERSE 1]
[G]Woorde te min om ooit te kan se
Waarvoor [Em]God hier op aarde Sy lewe kom gee
So l[D]aat Heer my lewe die w[C]ereld dan leer
Dat U mee[G]r is as woorde U alles is Heer
Ek staa[G]n in ’n wereld vol kinders op straat
In ’n la[Em]nd vol van mense wat almal kan haat
Waar v[D]rees ons kan blind los vir a[C]nder se seer
Is dit J[G]esus se hoop wat my oë kan genees
Ek st[G]aan op vir liefde vir lewe vandag
Ek st[Em]aan op vir woorde en dade met krag
My hand[D]e my voete my l[C]ewe my Heer wil ek g[G]ee
[VERSE 2]
Ek s[G]taan want ek leef in U koninkryk Heer
En ek’s d[Em]eel van U antwoord op ander se seer

Dat U [G]meer is as woorde U alles is heer
Ek s[G]taan in ’n wereld vol mense met vrees
Vir m[Em]isdaad vir more om eensaam te wees
En m[D]ense wat glo dat hul n[C]iks meer verdien
Ek sal s[G]taan dat hul Jesus U liefde kan sien
Ek s[G]taan vir die Koninkryk van God die Heer
Wat a[Em]ltyd en ewig oor my sal regeer
Vir U he[D]ilige Naam vir [C]U sal ek staan U’s my H[G]eer

Used chords
—
More of Misc Your Songs