Jys My Lewens Lyn Chords & Lyrics - Misc Your Songs - Arend De Beer

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: D Major
Main Chords: D, G, C, Dsus2, Dsus4
Total Chords Used: 6
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Easy
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Medium
Language: afr
 
[VERSE 1]
[D]As die son weer [Dsus4]skyn
en jy is b[Dsus2]y my
laat d[D]ie hemel[Dsus4]e sing
jy maak my[Dsus2] hart weer bly[D]
[D]ek soek na jo[Dsus4]u
al is jy h[Dsus2]ier langs my
jy’s my [C]lewens lyn [G]
Jy’s my lewens l[D]yn, o[C]oohoooh[G]oo
Jy’s my lewens l[D]yn

[VERSE 2]
[D]As die berge ske[Dsus4]er
deur di[Dsus2]e storm stryd
wil ek j[D]ou vas h[Dsus4]ou
kom lê l[Dsus2]angs aan my
want ek’[D]s lief v[Dsus4]ir jou
ek sê ha[Dsus2]rdop uit
jy’s my [C]lewens lyn [G]
Jy’s my lewens l[D]yn, o[C]oohoooh[G]oo
Jy’s my lewens l[D]yn

[CHORUS]
[A]Vat my hand my m[G]an
bid saam met my [D]
[A]ons kan saam deur die lewe gaa[G]n
net ek en j[D]y
[A]vat my hand [C]
as die s[G]kemer oor die see in rol
en ek is[A] veil[C]ig binne j[D]ou

[VERSE 3]
[D]As ek woorde skr[Dsus4]yf
oor hoe li[Dsus2]eflik jy lyk
wanneer [D]jy wakke[Dsus4]r word
en die s[Dsus2]on soen jou lyf
sê jy ek[D]’s lief [Dsus4]vir jou
lê nog b[Dsus2]ietjie by my
want jy’[C]s my lewens lyn [G]
jy’s my lewens l[D]yn, oo[C]oohooo[G]oh
Jy’s my lewens l[D]yn

[CHORUS]
[A]Vat my hand my m[G]an
bid saam met my [D]
[A]ons kan saam deur die lewe gaa[G]n
net ek en j[D]y
[A]vat my hand [C]
as die s[G]kemer oor die see in rol
en ek is[A] veil[C]ig binne j[D]ou
Used chords
Most viewed chords today