Meta-chords

Jou Volla Chords & Lyrics - Juanita Du Plessis

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: G Major
Main Chords: G, D, C
Total Chords Used: 3
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Easy
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[INTRO]
[G]

[VERSE 1]
[G]Bring jou volla want daars plek vir twee
dan [C]nooi ek jou vir n koppie tee
jy hoef n[G]iks te sê nie solank ek net vir jou kan k[D]yk
as [G]jy vir my jou liedjie bring
sal e[C]k dit uit my hart uit sing
ja die v[G]onkel in jou oë laat al[D]les sommer beter l[G]yk

want jou g[C]limlag doen dit jou glimlag doen dit vir [G]my - aha
kan ek s[C]aam met jou ry kan ek saam in jou volla [D]ry

[CHORUS]
want as jy l[G]ag
jy weet jy maak my d[C]ag
dis al wat my deur die [G]ure kry wat in die donker lê en w[D]ag
ooh as jy l[G]ag
die lig in jou oë so s[C]ag
jy maak die wêreld n b[G]eter plek vir [D]my
as jy l[G]ag

[VERSE 2]
[G]Die dimpels op jou wange maak my mal
dit l[C]aat my oor my eie voete val
ja die l[G]yne om jou mond
dit laat my hart se ritme d[D]raai
ooh jy [G]weet jy bly my skattebol
jy [C]laat die bloed in my are stol
[G]net een kyk en jy kan [D]my met n veer o[G]mwaai

want jou g[C]limlag doen dit jou glimlag doen dit vir [G]my - aha
kan ek s[C]aam met jou ry kan ek saam in jou volla [D]ry

[CHORUS]
want as jy l[G]ag
jy weet jy maak my [C]dag
dis al wat my deur die [G]ure kry wat in die donker lê en w[D]ag
ooh as jy [G]lag
die lig in jou oë so [C]sag
jy maak die wêreld n b[G]eter plek vir [D]my
as jy l[G]ag

[INSTRUMENTAL]
[C] [D] [C] [D]

[CHORUS]
as jy la[G]g
jy weet jy maak my [C]dag
dis al wat my deur die [G]ure kry wat in die donker lê en w[D]ag
ooh as jy l[G]ag
die lig in jou oë so [C]sag
jy maak die wêreld n [G]beter plek vir [D]my
as jy [G]lag
jy maak die wêreld n [G]beter plek vir [D]my
n [G]beter plek vir [D]my
n [G]beter plek vir [D]my
as jy la[G]g
Used chords
More of Juanita Du Plessis
Most viewed chords today