Meta-chords

Jou Skaduwee Chords & Lyrics - Juanita Du Plessis

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: F Major
Main Chords: F, Bb, C7
Total Chords Used: 3
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[F]Stap kaalvoet saam met my, in die reën
Op die spore van ons d[Bb]rome
Net ek en jy all[F]een
En waar die son jou [Bb]buitelyne laat ophou sal ek [F]begin
Wat jy gee sal e[C7]k neem, want ek en jy is een
Jou sk[F]aduwee

Koor:
[F]Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke [Bb]tree
Deur droë woestyne deur die[C7] diepste, diepste water
van die blou [F]see

En sou die strale van die son jou spore dofmaak
sal ek koelte [Bb]gee
My asem bly 'n deel van j[C7]ou

Ek sal jou regop hou
Jou ska[F]duwee

.

Kom tel die sterre saam met my, elke aand

In die melkweg lê ons drome en wag

Dat ons dit kom haal

Maar die donker van die onbekende nagte, dit maak my bang

Mag ek jou skuiling leen, want ek en jy is een

Jou skaduwee
Used chords
More of Juanita Du Plessis
Most viewed chords today