Hier Is Ek Chords & Lyrics - Misc Your Songs - Oase Gemeente
View
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[INTRO]
[Gm] [Eb] [Bb] [F]
[VERSE 1]
[Gm]My God is die [Eb]Een wat berge versku[Bb]if
My naam in die [F]palm van Sy hand geskryf [Gm]
Skepper van die [Eb]sterre son en maa[Bb]n
U wat ook tyd[F] maak om by my stil te staa[Gm]n
[CHORUS]
[Gm]Wie is e[Eb]k, wie is [Bb]ek
Dat U my so l[F]ief het dat U aan my [Gm]dink
Wie is [Eb]ek, wie is [Bb]ek
Dat U [F]my roep
[INSTRUMENTAL]
[VERSE 2]
[Gm]My Vader die [Eb]Koning Skepper[Bb] Gees
Na U lewe U [F]liefde smag ek meer en mee[Gm]r
Al val daar n [Eb]duisend aan my [Bb]sy
Sal ek nie [F]vrees nie U beskerm my[Gm]
[CHORUS]
[Gm]Hier is [Eb]ek, Hier is [Bb]ek
N kind van die [F]Koning geroep vir die e[Gm]eue
Met n legi[Eb]oen van engele stuur my [Bb]uit [F]
[INSTRUMENTAL]
[CHORUS]
[Gm]Hier is [Eb]ek, hier is[Bb] ek
Wagtend in U [F]hande, gehoorsaam aan U [Gm]stem
U hart rig [Eb]my nou na n wereld in[Bb] nood
[F]Hier is ek[Gm]

Used chords
—
More of Misc Your Songs