Duisend Myl Blues Chords & Lyrics - Misc Unsigned Bands - Valiant Swart

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: G Major
Main Chords: C, D, G
Total Chords Used: 3
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Easy
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[G] [C] [D] [G] [C] [D]

As ek s[G]aans na my [C]ba[D]by verlang
E[G]n dis ver v[C]an my b[D]lou oseaan
A[G]s die duisen[C]d myl b[D]lues my vang
Si[G]ng ek son[C]gs van [D]die sterre en die maan

As ek wens ek was terug in my straat
By my baby in my kaya in die kaap
As die duisend myl blues met my praat
Dan le ek wakker in die plekke waar ek slaap

[C]Soms [D]as e[G]k in 'n vreemde stad is
[C] ` [D] [G]
Gaan staan ek op die hoogste gebou
Dan l[C]aat ek d[D]at die ligg[G]ies my wegvat
me[C]t die langpad
En d[D]an vergeet [C]ek so[G] bietjie van jou
Maar dan g[C]aan ek [D]af en stap uit in die strate
en ek m[C]is jou [G]

(Koor tot fade)
Used chords
More of Misc Unsigned Bands
Most viewed chords today