Meta-chords

Bicycle Sonder N Slot Chords & Lyrics - Koos Kombuis

Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: D Major
Main Chords: D, Fm#, G, A, A7
Total Chords Used: 5
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[D]Karin [Fm#]onthou jy ons [G]kuiers met [D]koeldrank
Alleen in die [Fm#]kaia van [A]jeugtyd se [A7]groen
[D]Onthou jy die [Fm#]dae van [G]skoolbank en [D]kerse
Die nagte met [Fm#]honde en g[G]oed om te d[D]oen

[REFREIN]
[D]Ek bring vir jou [Fm#]blomme ek [G]gee jou ge[D]not
Ek leen jou my [Fm#]bicycle [A]sonder `n [A7]slot
[D]Ek weet dit is [Fm#]laat en jou [G]ma-hulle [D]slaap
Maar ek moes net vir [Fm#]jou s�, [G]ek het[A] jou lief, lie[D]f soos die Kaap

[D]Saam het ons [Fm#]bulte ge[G]klim in die [D]somer
en fietsgery al [Fm#]op die [A]soom van `n [A7]droom
[D]Wat is jy as jy [Fm#]groot is, is die [G]lewe net [D]stroomop
Al ons vrae het ge[Fm#]wapper soos [G]vli�[D]ers aan `n boom

[D]Karin ver[Fm#]staan jy dat [G]jare soos [D]wyn
Kan oud word in [Fm#]kanne vol [A]vriendskap en [A7]son
[D]Weet jy dat net [Fm#]kinders liewe [G]Jesus kan [D]lief h�
Maar dat kinders die [Fm#]w&#655[G]33;reld al me[D]er gaan verstom
Used chords
Most viewed chords today