Welkom O Stille Nag Van Vrede chords

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[VERSE 1]
[C]Welkom o [F]stille [G]nag van [C]vrede
[Am]onder die [Dm]sui[G]der [C]kruis
[C]wyl stemme [F]uit die [G]ou ver[C]lede
[Am]oor [Dm]ster[G]re [C]velde ruis
[C]Kesfees kom, [G]Kersfees [G7]kom
[C]Gee aan God die [D]eer [G7]
[C]Skenk ons 'n [F]helder [G]somer [Am]kersfees
[Dm]In hierdie [G]land o [C]Heer

[VERSE 2]
[C]Hoor jy hoe [F]sag die [G]klokke [C]beier
[Am]in eeue [Dm]ou-[G]e [C]taal
[C]kyk selfs die [F]nagte[G]like [C]swye
[Am]vertel die [Dm]ou [G]ver[C]haal
[C]Kesfees kom, [G]Kersfees [G7]kom
[C]Gee aan God die [D]eer [G7]
[C]Skenk ons 'n [F]helder [G]somer [Am]kersfees
[Dm]In hierdie [G]land o [C]Heer

[VERSE 3]
[C]Voel jy ook [F]nou sy [G]warm [C]liefde
[Am]as ons die [Dm]dag [G]ge[C]denk
[C]Toe Hy Sy [F]Seun aan [G]ons ge[C]geee het
[Am]ons grootste [Dm]Kers [G]ge[C]skenk
[C]Christus kom, [G]Christus [G7]kom
[C]Gee aan God die [D]eer [G7]
[C]Skenk ons 'n [F]helder [G]somer [Am]kersfees
[Dm]In hierdie [G]land o [C]Heer
Used chords
Most viewed chords today
Most viewed chords this week
Most viewed sheets this week