Voshaarnooi chords
View
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[G]Bant ho[C]m nou s[D]o, [G]en flennie die snare
Ek [D]is verl[G]ief op die kind.
[G]Die[C] son [D]slaan vuur uit die sweetvoshare
[G]Ek i[D]s verlie[G]f op die kind
[G]Hoor jy m[C]eisie met die s[D]weetvoshare,
[G]ver[C]staan [D]jy die pad van die rankiesnare
[G]Ek i[D]s verli[G]ef op jou kind
[G]En L[Em]appa[C] le[D]i vir Bella koud by Waboomskloof se geelbossies
[G]Lap[Em]pa m[C]aak vi[D]r Bella stout met Hanepoot se natrossies
[C]Don[D]ker[Em]rooi die[A7] wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
My [C]hart blo[D]m wit,[C] vir di[D]e vos[Em]haarnooi[D] en pluk heide van die rooiste rooi
[G] - [Em] - [C] - [D]
Vir hierdie einste voshaarnooi
En [G]Bel[Em]labi[C]nd my[D] meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi

Vir j[G]ou my [C]vosh[D]aa[G]rmeisiekind

[G]Ek is verl[D]ief op jou [Em]kind

Used chords
—
More of Misc Unsigned Bands