Meta-chords

Verjaarsdag Chords & Lyrics - Kurt Darren

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: C Major
Main Chords: C, G, F
Total Chords Used: 3
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[INTRO]
[G] [C]

[VERSE]
[C] Veels geluk, dis jou verjaarsdag nog `n [G]jaar is verby
Ek kan sien, in jou oë jyt jou drome gaan [C]kry

Vind jou pad, in elke reënboog al jou [F]drome word waar
Veels [G]geluk, dis jou verjaarsdag jy is alles vir [C]my

[VERSE]
Mag die Heer, jou beskerm waar die [G]lewe jou lei,
Mag jou glimlag se vreugde net vir altyd hier [C]bly.
Mag probleme van gister in die [F]vêrte verdwyn,
Veels [G]geluk, dis jou verjaarsdag jy is alles vir [C]my

[VERSE]
[C] So veels geluk, dis jou verjaarsdag nog [G]`n jaar is verby
Ek kan sien, in jou oë jyt jou drome gaan [C]kry
Vind jou pad, in elke reënboog al jou [F]drome word waar
Veels [G]geluk, dis jou verjaarsdag jy is alles vir [C]my
Used chords
Most viewed chords today