U Is Alles chords

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[VERSE 1]
[G]Ek lê my lewe voor U neer,
[Em]want U is al wat ek begeer.
[D]Ek hoef net te vra, en U is [C]daar.
[G]As dinge vir my moeilik raak,
[Em]of as iets my hartseer maak,
[D]Voel ek net u liefde en u [C]krag.

[CHORUS]
[G]U is [D] alles. [Em]U’s die weg, die waarheid [C]en die lewe.
[G]U is [D] alles. [Em]U’s die weg, die waarheid [C]en die lewe.

[VERSE 2]
[G]U is altyd, altyd daar.
[Em]U is die Een wat my bewaar.
[D]U hou my vas en seën my elke [C]dag.
[G]U sal nooit verander nie.
[Em]Gister en vandag is U
[D]Nog net dieselfde Jesus wat my [C]dra.

[BRIDGE]
[G]U is die weg, die waarheid in my.
[Em]Geloof in U kom maak my vry.
Vir U,[D] ons lewe net vir [C]U.
Used chords
More of Nedine Blom
Most viewed chords today