Suikerbossie Chords & Lyrics - Misc Unsigned Bands - Wasserfal
View
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
Intro: [A] [F#m] [A] [D]
Al s[A]ou jy dalk eendag by 'n ander man slaap
En p[F#m]arty keer my ore van my kop af praat
Jy's 'n t[D]eelepel suiker jy's 'n handvol kaneel
Jy't my h[A]art gesteel
[A]Trane loop oor jou wang soos wyn
Jou d[F#m]rome is groot maar jou wereld is klein
Daar's 'n [D]boek vol dinge wat ek wil se
En suikerb[E]os ek wil jou [A]he
[A]Suikerbo[E]s ek wil jou h[D]e
Ons kan d[A]room van 'n huis wat ver oor die b[D]lou berge le
In my dr[F#m]ome kan ons dans tot waar die tyd stilstaan
Ek en my s[E]uikerbossie sa[A]am
[A]Weet jy dat ek somtyds nog vir jou skryf
Van die m[F#m]aan wat dans oor jou sagte lyf
En die [D]son wat sing oor jou sagte mond
En my d[A]ag sal kom
[A]Het ek jou vertel dat ek jou wil he
En val [F#m]al die dinge wat ek jou wou se
Maar dis 'n [D]ander man wat nou langs jou le
En suikerb[E]os ek wil jou he[F#m]
[F#m]Ek glo nie ek gaan vanaand h[E]uistoe kom nie
Ek gaan [D]ry deur die nag, deur die reen, deur die wind
Tot na[E]by jou
[A]Suikerb[E]os ek wil jou h[D]e
Ons kan dr[A]oom van 'n huis wat ver oor die b[D]lou berge le
In my dro[F#m]me kan ons dans tot waar al[E]les sin kan maak [D]
Ek en my su[E]ikerbossie [D]
Ek en jy su[E]ikerbossie [D]
Ek en my su[E]ikerbossie s[A]aam

Used chords
—
More of Misc Unsigned Bands