Sproetjies Chords & Lyrics - Sias Reinecke

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: D Major
Main Chords: D, A, G, Bm
Total Chords Used: 4
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
Daar's 'n p[D]ark in my tuisdorp, ver weg van die stad se law[G]aai
Waar die k[A]inders na skool in die middae kom speel en baljaar
En e[D]endag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant all[G]een
Met t[A]raantjies wat rol oor haar sproetgesiggie h[D]een.

En ek se [D]Sproetjies, li[G]efling, daar's 'n r[A]eenboog in jou [D]oë
Wil jy gr[G]aag 'n groot g[D]eheim hoor, almal [Bm]wil graag soos jy w[A]ees
Want jy's [D]pragtig, l[G]iefling, en sy d[A]ruk saggies my h[D]and
En se ek w[G]ens ek kon my d[A]eur jou oë [D]sien

Al somers e[D]n winters is nou reeds so lankal verby [G]
En die gli[A]mlag van jonkwees verberg soms 'n ou hartseer tyd
En e[D]endag sien ek Sproetjies weer, en my oe staar[G] verdwaas
Want [A]die lelike eendjie verander in die mooiste [D]swaan

En ek sê S[D]proetjies, jy's p[G]ragtig
En sy d[A]ruk saggies my h[D]and
En se ek w[G]ens ek kon my d[A]eur jou oe s[D]ien

Ek gaan na [D]die skouburg een aand na 'n opvoering kyk [G]
En daar da[A]ns 'n meisie wat net soos 'n veeprinses lyk
Met [D]'n glimlag so stralend begroet sy die hele ge[G]hoor
Ek si[A]en toe dis sproetjies wat harte so bekoor [D]

En ek se [D]Sproetjies, li[G]efling daar's 'n re[A]enboog in jou o[D]ë
Onthou jy[G] nog die parki[D]e, en die trane in[Bm] jou oë [A]
Sproetjies[D] , jy's pra[G]gtig, en ek hou [A]haar teen my vas[D]
Sy se : ek[G] wens ek kon my[A] deur jou o?[D] ? sien
Ek wens ek[G] kon my deur jo[A]u oë sien [D]
Used chords
Most viewed chords today